Titel:Uit die titel kan ons reeds sien dat daar twee karakters is wat uitstaan naamlik, Fiela en die kind, Benjamin. Sy uiteindelike keuse kan ook reeds in die titel waargeneem word; hy verkies om Benjamin Komoetie, Fiela se kind, te wees.
Wat is 'n drama?'n Drama is 'n storie wat geskryf is om deur akteurs opgevoer te word. Dit word in dialoogvorm geskryf. Karakterisering en konflik is belangrike tegnieke. Alhoewel 'n drama opgevoer behoort te word, kan 'n mens ook die teks of geskrewe weergawe lees en jou die handeling verbeel. let op hoe woordkeuse, taalgebruik, beelde, ens., die betekenis van die teks beïnvloed beskou en beoordeel teks in geheelKarakterisering
Dit wat mense sê vertel ons van hulle karakters byvoorbeeld die Komoetie-gesin wat antwoorde uit die Bybel kry – hulle is godsdienstig. Ons noem dit karakter-openbarende dialoog “Seil soos ʼn slang, Fiela! As jy voor ʼn wit mens verleë staan, moet jy laag buk” Hoe hanteer die karakters konflik? Byvoorbeeld konflik tussen Fiela en een van die sensusopnemers Fiela is nie bang nie; vat selfs die sensusmanne aan. Name wat karakters het, sê soms iets van hulle persoonlikheid Benjamin – beteken naam wat verander is. (Jakob en Ragel se seun Benjamin: Ragel noem hom Ben-Oni wat pyn en smart beteken. Jakob verander dit later na Benjamin wat Seun van Voorspoed en Geluk beteken)
Intrige en karakterisering:Intrige: Lukas verdwyn as 3-jarige – uitgebreide soektog begin Fiela neem ʼn kind in – wit hanskind word ʼn Komoetie Nege jaar later kom sensusopemers by die Komoeties aan Uitkenningsparade voor die Knysna magistraat Benjamin word aan bosmense,Van Rooyens, gegee Fiela poog om hom terug te kry Band ontwikkel tussen Benjamin en sy “suster” Nina Lukas bly 7 jaar in die bos Lukas konfronteer Barta Hy verander sy naam weer terug na Benjamin KomoetieKarakters
Hoofkarakter – protagonis – Benjamin Komoetie Newe-karakters – Fiela is die belangrikste Ander newe-karakters – Elias, Bartha, Selling en Nina Hoof-antagonis – Elias Ander antagoniste - Die Lange en die Dikke Ander karakters – Die Kamoetie kinders en die Van Rooyen kinders, die magistraat, tannies in die bos, Miss Weatherbury, Kaliel September en John BennTema en boodskap
Tema of hoofgedagte: Die mens is aan die genade van besluite van iemand anders en/of ʼn maatskaplike en politieke stelsel ...uitgelewer MAAR Ook die bevryding en oorwinning daaroor. Tema of hoofgedagte in Fiela se kind – die drama:Die bruin mense is aan die genade van wit mense se besluite uitgelewer. Fiela beveg vooroordeel – ʼn wit kind mag nie by bruin mense woon nie. ʼn wit man moet “baas” genoem word. Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering vir sy gemak en geldsug. Lukas was uitgelewer – een man het hom uitgelewer aan swaarkry en mishandeling met die woorde “Die een met die blou hempie”. Benjamin en Nina neem hulle lot in hulle eie hande en oorwin hulle lot.
Boodskap:Wat is die lewenswaarheid of insigte waartoe jy drama gelees of gekyk het? Moenie mense op grond van klas of ras stereotipeer nie. Die mens se besluit of woorde kan noodlottige gevolge op een die ander hê. Die mens kán sy moeilike omstandighede oorwin
Tema en boodskap
Tema of hoofgedagte:
- Die mens is aan die genade van ...
- besluite van iemand anders en/of
- ʼn maatskaplike en politieke stelsel ...uitgelewer
MAAR
Ook die bevryding en oorwinning daaroor.
Tema of hoofgedagte in Fiela se kind – die drama:
- Die bruin mense is aan die genade van wit mense se besluite uitgelewer.
- Fiela beveg vooroordeel – ʼn wit kind mag nie by bruin mense woon nie.
- ʼn wit man moet “baas” genoem word.
- Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering vir sy gemak en geldsug.
- Lukas was uitgelewer – een man het hom uitgelewer aan swaarkry en mishandeling met die woorde “Die een met die blou hempie”.
- Benjamin en Nina neem hulle lot in hulle eie hande en oorwin hulle lot.
Konflik – interne en eksterne botsing
Intern:
- Fiela se wroeging (Bespreek)
- Lukas se konflik (Bespreek)
Ekstern:
- Benjamin en die sensusmanne
- Benjamin en die magistraat
- Fiela en die magistraat
- Lukas en Bartha / Elias
Ruimte:
- Lange Kloof – simboliseer liefde, deernis, omgee, veiligheid.
- Knysnabos – die bos is ruig en ondeurdringbaar. Bosbewoners is uiters armoedig. Simboliseer gevaar en mishandeling van kinders.
- Die see-ruimte – hoofrolspelers is John Benn en Kaliel September. Dit simboliseer oopte. Lukas kan die sterre sien en besef dat hy Nina liefhet, maar hoor ook die tyding van sy broer se dood.